Persverklaring- Flexi Club

KAAPSTAD. – ‘n Plaaslike verbruikersprokureur, Trudie Broekmann, gaan die tyddeel-verskaffer Flexi Holiday Club hof toe sleep en eis dat 32 klublede se gelde wat hulle aan die Klub moes opdok, aan hulle terugbetaal word. Flexi Holiday Club verskaf tyddeel-dienste aan Suid-Afrikaanse verbruikers. Die klublede het aan Broekmann berig dat Flexi Holiday Club se transaksies met

Continue reading »
1 2