Kaapse prokureur wil met klas-aksie na hof oor tyddeel-vergrype in SA

KAAPSTAD. – ‘n Kommersiële plaaslike prokureur beplan ‘n Suid-Afrikaanse klas-aksie teen tyddeel-verskaffers om al haar kliënte se beleggings in die bedryf terug te eis omdat sy aanvoer dat die kontrakte nie aan die vereistes van tyddeel-wetgewing voldoen nie en ongeldig is Trudie Broekmann het reeds ‘n reuse-deurbraak gemaak deur 48 kliënte se kontrakte met die

Continue reading »